Omtrent Ons

WAT ONS GLO

Die Josua Pinkster Kerk is ‘n PINKSTER kerk wat glo in:

  • die Drie-Enige God,
  • Wedergeboorte deur genade,
  • die doop wat deur onderdompeling geskied
  • die invulling van die Heilige Gees met die spreke in tale
  • die opstanding en wederkoms van Jesus Christus

Ons glo soos dit geskrywe staan en doen soos dit geskrywe staan.
Ons gebruik slegs die 1933/1953 Afikaanse vertaling as die onfeilbare Woord van God.